
Sign up to save your podcasts
Or


Jandre Lubble gesels oor die positiewe invloed wat klassieke musiek op die leer vermoë, opvoeding en emosionele ontwikkeling van leerders het, as die musiek ingekorporeer word in hulle opvoeding. Hy gesels ook oor hoe die musiek op ander vlakke en vakke gebruik kan word, soos in wetenskapsvakke.
By RSGJandre Lubble gesels oor die positiewe invloed wat klassieke musiek op die leer vermoë, opvoeding en emosionele ontwikkeling van leerders het, as die musiek ingekorporeer word in hulle opvoeding. Hy gesels ook oor hoe die musiek op ander vlakke en vakke gebruik kan word, soos in wetenskapsvakke.