Kompas

Kompas 31 Mei 2022


Listen Later

Mar-li van der Merwe praat met Sanel Vos, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die welstand van graad 12 leerders. Sy vertel hoe leerders angstigheid kan beheer en hoe ouers en opvoeders hulle kan ondersteun. Dieetkundige Aleché Barnard deel eksamen eetwenke, en Len-Barry Simons, ‘n jogainstrukteur, verduidelik  asemhalingstegnieke.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG