Kompas

Kompas 4 Februarie 2022


Listen Later

Wanneer ’n mens deur moeilike tye gaan, is dit soms moeilik om ’n positiewe houding te behou. Dit kan dalk vir jou voel asof die lewe te erg raak. Ons gesels met Robin Cupido, vir wie die lewe al taamlik gedruk het. Sy het egter teruggedruk, en kom praat nou as oorwinnaar. Maryke Groenewald praat oor die belangrikheid van jou geestestoestand, en hoe jy ’n positiewe houding teenoor 2022 kan handhaaf.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG