
Sign up to save your podcasts
Or


Wat is die proses om opgelei te word as ‘n ballet afrigter? Wat behels dit om jou eie dans studio oop te maak? Haleigh van Rooyen gesels oor haar beroep as ballet onderwyser en wat dit alles behels om haar eie studio oop te maak.
By RSGWat is die proses om opgelei te word as ‘n ballet afrigter? Wat behels dit om jou eie dans studio oop te maak? Haleigh van Rooyen gesels oor haar beroep as ballet onderwyser en wat dit alles behels om haar eie studio oop te maak.