Kompas

Kompas 5 Februarie 2024


Listen Later

Luister na twee van 2023 se matrikulante wat sukses behaal het, in weerwil van moeilike omstandighede. Arehan Brand gesels met Sashen Chase, een van die ontvangers van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se ministeriële toekennings vir akademie. Ricardi Matthee, ‘n jong atleet wat met optiese atrofie gediagnoseer is, vertel van sy atletiekprestasies, en van sy ervarings toe hy Suid-Afrika in Malawi verteenwoordig het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG