Die pandemie het die wêreld op sy kop gedraai. Die uitvoerende kunste is een sektor wat die hardste hierdeur getref is. Twee kunstenaars, Whaden Johannes en Kyle, vertel van die uitdagings wat hulle in die gesig gestaar het, en of die kunste nog ‘n volhoubare loopbaankeuse is.