Kompas

Kompas 6 Julie 2022


Listen Later

Arehan Brand gesels met Elzáhn Dorfling, ‘n lewens- en verhoudingsafrigter, oor hoe om tydsbestuur baas te raak. Hulle gee tegnieke wat vir oud en jonk kan werk, en kyk na steurnisse wat jou aandag kan aftrek en momentum kan breek. Kyle Vernon Hendricks, projekbestuurder van Youth Voices in Grabouw in die Wes-Kaap, vertel van hulle jeugberaad wat op Jeugdag plaasgevind het om aktiewe burgerskap onder die jeug te bevorder.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG