Uithou, aanhou volhou. Dis woorde wat Danel Louw, algehele wenner in die professionele vrouekategorie van die Hyrox-kompetisie, al te goed verstaan. Sy deel haar ondervinding en lesse met jongmense.