Kompas

Kompas 8 Junie 2022


Listen Later

Arehan Brand kuier by die Nasionale Jeug Ontwikkelings Agentskap (NYDA) se kantore in die Goue Akker in Kaapstad, en gesels met Marvonia Cupido, ‘n Besigheids Adviseur vir Ekonomiese Ontwikkeling. Sy vertel vir hom meer van die rol wat hulle in jong mense se lewens vervul en die werk wat hulle doen. Katlego Chillenje & Matthew Blauw, twee van die Top 10 van die Maak My ‘n Miljoenêr – Entrepreneur van die Jaar kompetisie kuier ook saam en gesels oor hul ondernemings & entrepreneurskap.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG