Kompas

Kompas 8 Oktober 2021


Listen Later

Chrislynn Sias gesels met twee jongmense wat woeker met hulle talente. Hulle glo vas dat dit voordelig is om jouself op verskillende mediums te vestig, om by te bly met die pas waarteen die lewe verander en ontwikkel. Die twee skrik nie vir harde werk nie, en glo vas dat harde werk en toewyding nog nooit iemand seergemaak het nie. Ons bespreek hoekom dit belangrik is om al jou opsies en denke oop te hou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG