Nuus

Koning Charles slaan John Kerry tot ereridder


Listen Later

John Kerry, voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake in die Obama-administrasie, is tot ereridder deur koning Charles III geslaan. Terwyl dit hom nie toelaat as Sir bekend te staan nie, is dit steeds ‘n groot eer wat aan hom toegestaan is as gevolg van sy werk vir die omgewing en die bekamping van klimaatsverandering. Hy het met Christiane Amanpour van CNN gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings