Nuus

Konsepwet oor kleinhandel verwelkom


Listen Later

Buitelandse winkeltjies en kleinskaalse produsente kan binnekort iets van die verlede wees. Namibië se nuwe Wet op Beleggingsbevordering sal kleinhandel- en landbou-ondernemings onder 7,5 miljoen Namibiese dollar streng vir burgers reserveer. Sven Thieme, voorsitter van die O&L Groep wat plaaslike kleinhandelaar Model bedryf, het die konsepregulasies verwelkom.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings