Nuus

Konsessies in bewareas: NaCC is die 'probleem kind'


Listen Later

Die omgewingsministerie adverteer drie konsessies vir die ontwikkeling van lodges in drie bewareas. Dit kom kort op die hakke van die aankondiging deur die Mededingingskommissie dat hy ooreenkomste en die konsessies van ultimate.earth ondersoek. Navrae by die kommissie het aan die lig gebring dat hy eksklusiewe ooreenkomste ondersoek en woordvoerder Dina //Gowases sê hulle sal by die ministerie navraag oor die nuwe konsessies doen. Intussen het dr. Chris Brown, stigter van die Kamer van die Omgewing, vroeër sy kommentaar oor die kommissie se ondersoek so verwoord.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings