Nuus

Konstruksiebedryf sien blink moontlikhede in Suide


Listen Later

Namibië se konstruksiebedryf is dalk nog ver van volle herstel, maar die sektor se vooruitsigte begin uiteindelik ophelder. Die uitvoerende hoof van die Konstruksie Industrie Federasie, Bärbel Kirchner, sê momentum is besig om op te bou, gedryf deur groot openbare en private projekte in energie, water, hawens, logistiek en industriële ontwikkeling. Sy beklemtoon Lüderitz en die breër Karas-streek as uitstaande brandpunte. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings