Nuus

Konsultasies begin vir middeltermyn-begroting


Listen Later

Finansminister Ericah Shafudah gaan streekregerings besoek om die middeltermyn-begrotingshersiening te bespreek. Die eerste besoek is geskeduleer vir die Zambezi-streek op 25 Augustus, gevolg deur Kavango-Oos op die 28ste en Kavango-Wes op 29 Augustus. Volgens die woordvoerder van die ministerie, Wilson Shikoto, is hierdie vergaderings van kritieke belang.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings