Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges... more
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 288 episodes available.
August 17, 2024KOPSKUIF - André van Pletzen, leier van die Ignite and Revive Kroonstad-beweging17.08.2024 - André van Pletzen, leier van die Ignite and Revive Kroonstad-beweging gesels oor sy strategieë vir dienslewering en gemeenskapsbetrokkenheid wat gesetel is in die beginsels van ’n “Nehemia-hart”....more51minPlay
August 10, 2024KOPSKUIF - Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans10.08.2024 - Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans, oor Koop-’n-Afrikaanse-boekda, hierdie jaarlikse viering van die geskrewe woord in Afrikaans die lekkerte van boeke lees....more26minPlay
August 03, 2024KOPSKUIF - Angie Gallagher, assistentregisseur van Taalgenoot-RUK EN RYM03.08.2024 - Angie Gallagher, assistentregisseur van Taalgenoot-RUK EN RYM_opwindende musiekkompetisie vir alternatiewe klankskeppers wat musiek met Afrikaanse lirieke maak....more30minPlay
July 27, 2024KOPSKUIF - Incke van Wyk van die ATKV-tak Zastron se splinternuwe boek, Getalleplaas27.07.2024 - KOPSKUIF - Incke van Wyk van die ATKV-tak Zastron se splinternuwe boek, Getalleplaas. Hierdie boek help kleuters van 2 tot 5 jaar om op ’n speel-speel manier hul eerste wiskundige begrippe vas te lê....more25minPlay
July 20, 2024KOPSKUIF - Leonie du Preez, leefstylafrigter en stigter van Gro Life Coaching - die rol en waarde van leefstylafrigting20.07.2024 - KOPSKUIF - Leonie du Preez, leefstylafrigter en stigter van Gro Life Coaching - die rol en waarde van leefstylafrigting....more35minPlay
July 13, 2024KOPSKUIF - Yolandi Breytenbach, stigter en eienaar van die Oasis Klub, Baanbrekers13.07.2024 - Yolandi Breytenbach, stigter en eienaar van die Oasis Klub, Baanbrekers en spesialiste wanneer dit by vroeëkinderontwikkeling (VKO) kom....more43minPlay
July 06, 2024KOPSKUIF - Lotta Engelbrecht, die visionêr van Stimulus Maksima06.07.2024 - Lotta Engelbrecht, die visionêr van Stimulus Maksima, rekenaargebaseerde leesprogram, wat in skole, leessentrums en huishoudings landwyd gebruik word, ’n blywende impak op ontelbare gesinne in Suid-Afrika het....more56minPlay
June 29, 2024KOPSKUIF - Dr. Colin Steyn van die Sentrum vir Integrale Innovasie en Ontwikkeling29.06.2024 - Dr. Colin Steyn van die Sentrum vir Integrale Innovasie en Ontwikkeling _Strategiese leierskap en waarderende ondersoek (appreciative inquiry)....more56minPlay
June 22, 2024KOPSKUIF - Linique Hanekom-Pretorius, spraak- en taalterapeut van Care2Kids - Insigte ivm Effektiewe Studiemetodes22.06.2024 - KOPSKUIF - Linique Hanekom-Pretorius, spraak- en taalterapeut van Care2Kids -Insigte ivm Effektiewe Studiemetodes...more33minPlay
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 288 episodes available.