Kosmos 94.1 Landbou

Korona dwing mense om te plant.


Listen Later

Die korona-virus pandemie het mense regoor die wêreld gedwing na die verbouing van hulle eie groentetuine soos voorraad of kortskiet of dit is te duur, veral met werksverliese en meer. Oral, ook in ons streek, toon handelaars ‘n toename in die verkope van saad en sluit Steven Barnard van die Instituut vir Landelike en Gemeenskapsontwikkeling in die buurland by ons aan om hieroor te gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1