Die Namibiese Korrektiewe Diens se voedselproduksie vorder en die diens het tussen Mei en Junie vanjaar voedsel ter waarde van 13,9 miljoen Namibiese dollar geproduseer by die Divundu-, Oluno- en Hardap-korrektiewe fasiliteite. Kosmos 94.1 Nuus het met Sam Shaalulange, adjunkkommissaris-generaal van die diens gepraat.