Nuus

Korrektiewe Diens sê oor Lichtenstrasser


Listen Later

Kosmos 94.1 Nuus het met die Korrektiewe Diens se adjunk kommissaris-generaal Sam Shaalulange gepraat oor wat volgende is na die moordenaar Ernst Lichtenstrasser dood in sy sel aangetref is. Terwyl selfmoord vermoed word, moet ‘n lykskouing uitgevoer word. Die 64-jarige is twee lewenslange vonnisse in April 2024 opgelê vir die moord op Eckhardt Mueller en Heimo Hellwig, NIMT-hoofde, in Arandis in April 2019. Na hy in November 2023 skuldig bevind is, het hy selfmoord gepoog. Shaalulange het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings