
Sign up to save your podcasts
Or


Deborah Steinmair skryf in haar kortverhaal, DIE PERFEKTE MOORD, van ‘n misdaadmanuskrip wat op ‘n uitgewer se tafel beland. Alles is egter nie pluis met die inhoud nie. Natasja Jacobs is die voorleser.
By RSGDeborah Steinmair skryf in haar kortverhaal, DIE PERFEKTE MOORD, van ‘n misdaadmanuskrip wat op ‘n uitgewer se tafel beland. Alles is egter nie pluis met die inhoud nie. Natasja Jacobs is die voorleser.