
Sign up to save your podcasts
Or


Marie Toerien vertel in haar kortverhaal, CARIEMA SE KAFEE, van ’n Kaapse vrou en hoe elemente soos Maleise kos en Distrik 6 haar goue herinneringe en lewensdrome ‘n realiteit gemaak het. Die voorleser is Kim Cloete.
By RSGMarie Toerien vertel in haar kortverhaal, CARIEMA SE KAFEE, van ’n Kaapse vrou en hoe elemente soos Maleise kos en Distrik 6 haar goue herinneringe en lewensdrome ‘n realiteit gemaak het. Die voorleser is Kim Cloete.