Nuus

Kos om kinders by ontwikkelingsentrums te kry


Listen Later

Tydens 'n kabinet-inligtingsessie het genderminister Emma Kantema-Gaomas aangekondig dat die ministerie voedselskemas by vroeë kinderontwikkelingsentrums gaan aanbied. Sy sê dit is as gevolg van die lae registrasie van kinders tussen nul en twee jaar. Volgens die jongste syfers is daar landwyd 2 372 sulke sentrums. Die onderwysministerie het reeds voedselskemas in laer- en hoërskole, en sal die genderministerie bystaan. Kantema-Gaomas het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings