Jean-Louis gesels met KJ van JSB Sports Betting oor hoe die KosMOS Fees en JSB Sports Betting vir jou die kans gee om ’n onvergeetlike reis vir twee na Suid-Afrika te wen.
Vind uit hoe om deel te neem en hoekom jy beslis by KosMOS Fees moet wees.
Wat jy kan wen:
-Retourvlugte vir twee na Suid-Afrika
-2 nagte se verblyf
-Kaartjies om die Springbokke teen Engeland te sien speel by Ellis Park op 4 Julie.
Totale waarde van N$30 000!
Skryf nou in: bit.ly/JSB-Giveaway
Hoe om in te skryf:
Koop jou KosMOS Fees-kaartjie
Voltooi die inskrywingsvorm
Hê ’n geldige JSB Sports Betting-rekening
Wees by KosMOS Fees op Saterdag, 25 April vir die regstreekse aankondiging
Geen her-trekkings nie - jy moet daar wees om jou prys te eis
B’s en V’s geld. Geen onder 18’s