Jean-Louis gesels met Anette Rheeder oor nog ’n produk in die Irma’s Rescue reeks, naamlik Irma’s Heartbreak Rescue. In hierdie episode deel hulle meer oor die doel van die produk en hoe dit mense kan ondersteun in uitdagende emosionele tye.
Luisteraars kan die Irma’s Rescue reeks by hulle naaste apteek kry.
Vir verdere navrae kan jy ’n e-pos stuur na [email protected]
of ’n WhatsApp boodskap stuur na +27 72 984 7566.