In hierdie episode gesels Jean-Louis met Anette Rheeder oor THRESHHold Real MSM en die rol wat dit speel in die bevordering van sterk, gesonde bindweefsel, asook die vermindering van pyn en inflammasie. Hulle bespreek hoe hierdie produk kan bydra tot algehele welstand en lewensgehalte.
THRESHHold Real MSM tablette is beskikbaar in houers van 60 en 120 by jou plaaslike apteek.
Vir gesondheidsnavrae, stuur gerus ’n e-pos na [email protected]
.