Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor mans en prostaatprobleme. In hierdie episode deel ons insig, raad en nuttige inligting oor hoe mans hul prostaatgesondheid kan ondersteun.
Hulle bespreek ook A Vogel Prostasan kapsules, ’n produk wat beskikbaar is by apteke regoor Namibië.
Vir meer inligting, epos [email protected]
of besoek die webwerf www.avogel.co.za
.