🚨 Bek-en-klouseer: Is Namibië volgende? 🐄🐑🐖
Bek-en-klouseer teister Suid-Afrika tans, maar wat ís dit eintlik? 🤔
Is dit ’n virus of ’n bakterie? Hoekom help antibiotika nie? En hoekom word jou kar by die grens gespuit? 🚗💦
Jean-Louis Knouwds gesels met Dr. Theuns Laubscher oor:
• Watter diere is vatbaar 🐂🦌
• Watter tekens om voor uit te kyk 👀
• Hoe dit versprei (selfs op jou skoene!) 👞
• En wat jy NOU kan doen om dit te keer