Nuus

Kosmos se Mauriza klim Kilimanjaro


Listen Later

Kosmos 94.1 se eie Mauriza Fredericks het Kilimanjaro op Saterdag, 9 Augustus geklim het. Trek4Education25-span het 21 lede gehad, insluitend Saray Khumalo, die leier en eerste Afrika-vrou wat Mount Everest geklim het. Daar was 20 dames en een man wat sy vrou vergesel het en die span het die Lemosho-roete van agt dae gevolg. Fredericks sê hulle span wou bewustheid skep oor die dringendheid van opvoeding in Afrika om die siklus van armoede te breek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings