Nuus

Kragopwekking daal in SA


Listen Later

Statistieke Suid-Afrika sê elektrisiteitopwekking het in Desember op 'n jaargrondslag met bykans 8 persent gedaal, terwyl elektrisiteitsverspreiding net meer as 7 persent minder is. Die algehele kragproduksie was verlede jaar 2 persent laer in vergelyking met 2024, wat die winste van die vorige jaar omgekeer het. Tsholofelo Ditinti van Statistieke SA sê elektrisiteitsverbruik vir die jaar het ook met meer as 4 persent gedaal:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings