Nuus

Kremlin is wêreldwye bedreiging


Listen Later

Die Britse minister van Buitelandse Sake, Yvette Cooper, beskuldig organisasies met Russiese bande dat hulle manipulasietegnieke gebruik om wêreldgebeure te beïnvloed. Dit sluit vals ondersoeke en inhoud uit kunsmatige intelligensie in. Brittanje het sanksies ingestel teen onder meer die sentrum vir geopolitieke kundigheid, wat deur die verregse Russiese skrywer, Aleksandr Dugin, bedryf word. Cooper sê Moskou is ʼn wêreldwye bedreiging.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings