
Sign up to save your podcasts
Or


Ons almal het al ‘n geskenk ontvang wat ons wenkbroue laat lig het, nie omdat dit ‘n gepaste geskenk was nie maar eerder ‘n ongewone geskenk. Kerstyd handel baie oor die tema van gee. Die geskenke wat Hy vir ons gee, is baie keer ongewoon, maar broodnodig. Boodskap deur Morné Steenekamp
By Invloed KerkOns almal het al ‘n geskenk ontvang wat ons wenkbroue laat lig het, nie omdat dit ‘n gepaste geskenk was nie maar eerder ‘n ongewone geskenk. Kerstyd handel baie oor die tema van gee. Die geskenke wat Hy vir ons gee, is baie keer ongewoon, maar broodnodig. Boodskap deur Morné Steenekamp