
Sign up to save your podcasts
Or


In vandag se lewe waar onrus, kwellinge, lawaai, gejaagdheid en bekommernisse die orde van die dag is is dit taai om jou kop bo water te hou om nie te noem die vrede in jou kop te hou waar stemme en dinge jou sterkarm vir posisie nie. Vrede is ‘n kriptiese geskenk, strategies geplaas om jou hart en kop sin te gee waar niks anders sin maak nie. Boodskap deur Nadja Cilliers
By Invloed KerkIn vandag se lewe waar onrus, kwellinge, lawaai, gejaagdheid en bekommernisse die orde van die dag is is dit taai om jou kop bo water te hou om nie te noem die vrede in jou kop te hou waar stemme en dinge jou sterkarm vir posisie nie. Vrede is ‘n kriptiese geskenk, strategies geplaas om jou hart en kop sin te gee waar niks anders sin maak nie. Boodskap deur Nadja Cilliers