Met wisselvallige omstandighede en onvoorspelbaarheid, is dit volgens kenners baie belangrik vir boere om ‘n plaas bestuursplan op te trek en aan te pas soos omstandighede verander. Erastus Ngaruka, ‘n Tegniese Beampte by Agribank en ‘n kenner in die gebied is ons gas.