Nuus

Kubermisdadigers bedrywig, maan Cran


Listen Later

Terwyl werkers terugkeer werk toe na die feestydvakansie, waarsku die Namibiese Kuberveiligheidsvoorvalreaksiespan dat die begin van die jaar een van die gevaarlikste periodes vir kubermisdaad is. Amptenare sê toestelle wat op openbare WiFi vir aanlyn inkopies, stroming en sosiale media gedurende die vakansie gebruik is, kan versteekte wanware in kantoornetwerke indra. Cran-woordvoerder Mufaro Nesongano sê, gekombineer met vergete wagwoorde en haastige rekeningherwinning, vind kubermisdadigers maklike geleenthede om toe te slaan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings