Nuus

Kuberveiligheid: So lyk die swartmark


Listen Later

Die drie-dae Namibiese Internasionale Kuberveiligheidskonferensie en -uitstalling 2026 vind tot vandag plaas in Windhoek, onder die tema "Die beveiliging van Afrika se digitale toekoms: Innovasie, veerkragtigheid en soewereiniteit". Die konferensie het ten doel om die toenemende kuberveiligheidsbedreigings aan te spreek wat Namibië en Afrika in die gesig staar namate digitale transformasie uitbrei. Reghardt Joubert, die hoof van inligtingsekuriteit by Business Connexion Namibia, het meer inligting oor misdaad op die swartmark gegee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings