Nuus

Kuberveiligheidwetgewing 'sub-standaard, vol regskwessies'


Listen Later

Konsultasies oor die kuberveiligheidwetgewing is die week in die hoofstad afgehandel. Volgens kenners is die wetgewing steeds nie op standaard nie en vrae oor menseregte bly ook 'n kwessie. Kosmos 94.1 Nuus het met Frederico Links, mede-navorser by die Instituut van Openbare Beleidsnavorsing gepraat wat sy kommer oor die wetgewing uitspreek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings