Namibië Boere Droogtehulp bied môre ‘n geleentheid aan om geld in te samel vir die droogtehulp fonds. Adri Oosthuizen wat die geleentheid reël is ons gas: