Die Namibië Boere Droogte Hulp groep hou weer ‘n kuier geleentheid op 7 Maart om fondse in te samel vir droogtehulp. Die voorsitter van die groep,Henriette Le Grange sluit by ons aan: