Spitstyd

Kuns met kontant 11 Januarie 2023


Listen Later

Haar engelstem is te hoor op die klankbaan van vele Afrikaanse flieks, en sedert die begin van 2019 het Janie Bay vele Afrikaanse radiotreffers opgelewer met enkelsnitte soos Die Heelal (saam met Early B); Wag Vir Jou (saam met Hunter Kennedy); Sterre Brand (saam met Jan Bloukaas); Ek Glo Nog In Jou (saam met Danie Reënwolf); Jammer; en Amper Daar. Haar ouma het haar eerste onafhanklike album gefinansier. Haar solosnit, Amper Daar, handel oor ‘n liefdesverhouding wat nooit sy eindebestemming bereik nie. Wat is Janie Bay se verhouding met geld?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG