Spitstyd

Kuns met kontant 11 Mei 2022


Listen Later

‘n Mens is nooit te jonk om te begin nie. Bernice West is bewys daarvan dat ‘n mens op ‘n jong ouderdom ‘n uiters suksesvolle sangloopbaan kan hê, én van jongs af kan leer hoe om met geld te werk. Sy staan aan die begin van haar loopbaan, en Henco Kruger was aangenaam verras om te hoor hoe onafhanklik hierdie nuwe sangsensasie en liefling van die Afrikaanse musiekbedryf is – en dit alles op die ouderdom van 21!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG