Spitstyd

Kuns met kontant 12 April 2023


Listen Later

Hy vier vanjaar twee dekades in die musiekbedryf. Sy eerste album het in 2003 verskyn. Al sy albums het goue-, platinum- of dubbelplatinum-verkoopstatus gekry. Hy was bloedjonk toe hy sy treffers EK WIL MY BABY HÊ VANAAND, ROCK DAAI LYFIE, GENERAAL en VERGEET EN VERGEWE vrygestel het, en nou op 44-jarige ouderdom spandeer hy baie tyd aan die inwin van algemene kennis én finansiële kennis. Hierdie energieke sanger kuier aan’t huis by Henco met ’n c, en die twee manne eet Coco Pops en kaas. Waar bêre Nicholis Louw sy boeke? Op sy boek-rock!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG