Spitstyd

Kuns met kontant 12 Oktober 2022


Listen Later

Hy is sedert die jare 90 ‘n integrale deel van die Suid-Afrikaanse musieklandskap. Hy is die kaptein van dans- en saamsingmusiek. Trefferliedjies soos Kaptein, Loslappie, Meisie Meisie en Hemel Op Tafelberg het hom die koning van sokkie gemaak. Hy is ‘n superster in Suid-Afrika en Europa, met veral Belgiese en Nederlandse sangers wat tou staan om sy liedjies te koop en op te neem. Kurt Darren se nuutste trefferliedjie is, Wat My Pa Sou Sê. In hierdie openhartige gesprek draai Henco Kruger hierdie liedjie se woorde om, en wil hy by Kurt weet wat hy vir sy pa sou sê.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG