Spitstyd

Kuns met kontant 13 Julie 2022


Listen Later

Jare gelede het ‘n groot boom in sy swembad geval. Die boom het drie jaar lank in die swembad gelê. Net soos sy nuwe enkelsnit, Japie Greyling, die verhaal van swaarkry en dan weer opstaan uit ‘n diep gat vertel, inspireer Pieter Smith mens om nie in sak en as te gaan sit wanneer die lewe uitdagend raak nie. Sy treffersnit, Stukkie van der Merwe, het ook ‘n groot rol daarin gespeel. Tydens die inperking het hy besef hy moet na ander maniere soek om geld te verdien. Henco Kruger en Pieter kuier in sy binnenshuise braaikamer met kroeg, waar Pieter heelwat aanlynkonserte tydens die inperking gehou het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG