Spitstyd

Kuns met kontant 14 Junie 2023


Listen Later

Met ‘n loopbaan wat strek van 1988 af, het hierdie mystic boer al al die kante van die lewe gesien. Valiant Swart se nuwe album is onlangs vrygestel, en al is hy baie bekend vir sy rock, country en blues, voeg hy nou nuwe liedere tot sy repertoire wat steeds tuis sal wees op die langpad, in die veld en om ’n kampvuur. Valiant en Henco met ‘n c hou informeel konsert in die veld by Fort Klapperkop in Pretoria. Die inspirasie vir Valiant se musiek is jare se waarneming van mense en plekke. Hy deel sy waarneming van geld op hierdie koppie in Pretoria terwyl hulle uitkyk oor die stad.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG