Spitstyd

Kuns met kontant 16 Desember 2021


Listen Later

Twee mense wat mekaar al naastenby 20 jaar ken kuier saam - die een 'n oudonderwyser en die ander sy oudleerling. Daar was ‘n kêrel met ‘n vreeslike kuif wat vir Henco Kruger Afrikaans op skool gegee het. Daardie onderwyser was mnr. Jako Roux. Ons almal ken hom as sanger, liedjieskrywer, digter en TV-aanbieder, Jak de Priester. Hy was in sy lewe deel van drie professionele beroepe: onderwys, musike en eiendomme. Jak de Priester praat oor finansies, eiendomsbeleggings en oorlewing in hierdie onsekere tye.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG