
Sign up to save your podcasts
Or


Die country-en gospelsanger Chris Else is een van nege kinders. Hy het in 'n musikale huis wat lief vir country-musiek is groot geword en altyd geweet dat hy sang sy loopbaan gaan maak. Henco met 'n c is ook aangenaam verras om te hoor hoeveel aansien Chris in Paraguay geniet en hoe hy bepaal wat hy kwoteer vir sy optredes in Paraguay en Brasilië. Kom luister saam hoe geloof, country en geld met mekaar versoen word tydens hierdie kuier by Chris se huis.
By RSGDie country-en gospelsanger Chris Else is een van nege kinders. Hy het in 'n musikale huis wat lief vir country-musiek is groot geword en altyd geweet dat hy sang sy loopbaan gaan maak. Henco met 'n c is ook aangenaam verras om te hoor hoeveel aansien Chris in Paraguay geniet en hoe hy bepaal wat hy kwoteer vir sy optredes in Paraguay en Brasilië. Kom luister saam hoe geloof, country en geld met mekaar versoen word tydens hierdie kuier by Chris se huis.