Spitstyd

Kuns met kontant 17 Julie 2024


Listen Later

Deel 1: “O, Sonja, Sonja Conradie. Jy is so sensueel soos ‘n rooi Ferrari. Ek het ons liefde opgemors. O, die pyn dit brand in my bors!” Wie sal ooit vergeet hoe die jong tienerseun, Wimpie van Tonder, van die destydse Okney Snork oor sy liefde gesing het vir sy meise? As ‘n tiener het Anrich Herbst ‘n bekende gesig op TV geword, en dit deur die jare gebly. Vandag is hy ‘n gereelde stem op RSG, en bekend vir sy stemwerk, oorklanking en regie van RSG se radiodramas. As ‘n doodgewone skoolseun wat in die kollig grootgeword het, vertel Anrich hoe hy vandag, drie dekades later, sy brood en botter verdien.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG