Spitstyd

Kuns met kontant 17 Maart 2022


Listen Later

‘n R1-munt wat ‘n vriend in Jakkie Louw se kenmerkende keps gegooi het, is die oomblik toe Jakkie besef hy gaan ‘n lewe maak uit sy passie vir musiek. Hy het daardie munt teen sy kitaar geplak en vir jare saam met hom gedra as ‘n herinnering. Jakkie vertel vir Henco Kruger van sy besigheidsidees, waarom kunstenaars nooit nee moet sê vir geld nie, en veral waarom ‘n sanger nooit een van sy CD’s verniet weg moet gee nie. So divers soos sy musiekstyle is, net so divers is sy portefeulje van beleggings.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG