Spitstyd

Kuns met kontant 18 Januarie 2023


Listen Later

Hy was ‘n praktiserende prokureur wat drie jaar gelede op 31 jarige ouderdom besluit het hy gaan ‘n loopbaanveradering maak om ‘n voltydse sanger word. Toe hy die groot besluit geneem het, het hy al sy besittings verkoop en sy salaris vaarwel geroep - en toe gebeur Covid. Dit het nie sy moed gebreek nie, maar het hom forseer om tydens die grendeltyd te skryf, gevolglik hoor ons vandag gereeld op RSG sy trefferliedjies soos As Ek Jou Onthou, Lankal Gereed, Katryn en Suikerbos. Kom luister na die inspirerende storie van Stefan Jansen.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG