Spitstyd

Kuns met kontant 18 Mei 2022


Listen Later

Christel van den Bergh wat jare lank op die kassie te sien was in die immergewilde sepie, Gertroud Met Rugby, het kykers enduit geboei tot haar laaste toneel wat onlangs uitgesaai is. Sy het die rol van Renate Greeff, die eksvrou van die Stryders-speler Simon Greeff, vertolk. Christel en die akteur wat die rol van Simon Greeff vertolk, David Louw, is verloof. Alhoewel Gertroud Met Rugby tot ‘n einde kom, sien die akteurspaartjie uit na nuwe dinge en is hulle fokus op die toekoms. Kom leer by Christel oor vindingrykheid en hoe om altyd planne te maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG